Maak hoofkeuseskerm oop

Luitgard is 'n ou Duitse vrouenaam.

OorsprongWysig

Die naam is afkomstig van ou-Hoogduits en beteken Beskermer van die volk. In sy antieke vorm Liutgard is die naam afgelei van liut "mense", "die lede van 'n volk"[1] en gard "beskerming" (vgl. Etimologie van die woord "Garten" - tuin)

Die NaamdagWysig

Die Katolieke naamdag van die naam Luitgard is 16 Oktober.

VarianteWysig

  • Luitgart, Luitgardt, Lutgard, Lutgaarde, Lutgart, Liutgard, Liutgart, Liudgard.

Bekende PersoonlikhedeWysig

Verdere historiese persoonlikhede:

Sien ook Wysig

  • Lys van die Katolieke naamdae

VerwysingsWysig

  1. Eintrag LEUTE, pl. homines in Grimm: Deutsches Wörterbuch (aanlyn: dwb.uni-trier.de).