Maak hoofkeuseskerm oop

Luithard (altdt. liut "mense" en harti "hard", of lat. Luithardus; eintlik Liuthard, lat. Liuthardus; * onbekend; † 887 in Paderborn) was die derde Biskop van Paderborn (862-887).

Tydens Luithard se ampstermyn, is die jong bisdom in Sakse verder versterk. 885 het die Romeinse Keiser en die Oos-Frankiese koning Karel III. die Paderbornse Domklerus die reg van vrye biskopsverkiesing verleen. Onder Luithard kon belangrike klooster stigtings gedoen word . 863 is Niggenkerken in Höxter gestig. 864 vind die relikwievertaling van die hl. Liutrudis van Châlons te Niggenkerken plaas. 868 word deur 'n dokument van die Konsilium van die Worms in Heerse op Netheborn (Neuenheerse) die "hoogsadelike keiserlike vroueklooster van Heerse" gestig ter ondersteuning van die kerk se sendelingsaktiwiteite in Sakse.

LiteratuurWysig