Makhadzirivier
rivier in Suid-Afrika
Die Makhadzi of Kumbarivier is 'n sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei in die sentrale Krugerwildtuin naby die Mopani-Letabapad.
Makhadzi | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 221 m |
Koördinate: 23°50′2.65″S 31°38′1″O / 23.8340694°S 31.63361°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.