Makoforrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Makoforrivier is 'n takrivier in die noorde van die Krugerwildtuin in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring in die weste van Mosambiek, maar kruis die internasionale grens en mond uit in die Olifantsrivier op Suid-Afrikaanse grondgebied.
Makoforrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Oorsprong-hoogte | 285 m |
Koördinate: 23°57′22″S 31°52′53″O / 23.95611°S 31.88139°O |