Maricorivier
Die Maricorivier sluit aan by die Krokodilrivier, om die Limpoporivier te vorm wes van 'n gehuggie Rooibokkraal op die grens van Botswana en Suid-Afrika.[1] Die opvanggebied van die Marico word op 13 208 km2 geskat.[2]
Maricorivier | |
---|---|
Maricorivier in die Madikwe-wildreservaat
| |
Stroomgebied | Limpopoprovinsie |
Oorsprong | Naby Swartruggens, Noordwes |
Monding | Samevloei met Krokodilrivier vorm die Limpoporivier |
Monding-hoogte | 870 m |
Stroomgebiedopp. | 13 208 km2 |
Koördinate: 24°11′27″S 26°52′22″O / 24.19083°S 26.87278°O |
Oorsprong
wysigDie rivier ontstaan as die Groot Maricorivier by die Marico Oog, naby Swartruggens, in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Die bron van die rivier is 'n groot dolomitiese sinkgat met skoon water, wat ook 'n skouspelagtige duikplek is.[3]
-
Die oog van die Maricorivier, suid van Groot Marico
-
By Groot Marico, 23 km noord van die oog
-
Die Molatedidam
Verwysings
wysig- ↑ Major rivers and streams within the Limpopo River Basin
- ↑ http://www.fao.org/3/y5744e/y5744e07.htm
- ↑ "Marico Oog, the best inland dive site in SA". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2017. Besoek op 20 Oktober 2018.