Maak hoofkeuseskerm oop

Martin Pelser (23 Maart 1934 – 15 Augustus 2018) was 'n Springbokrugbyspeler wat in elf toetse en 26 toerwedstryde vir die Springbokke gespeel het. Hy het sy debuut in 1958 gemaak. Hy het 'n glasoog gehad.

Martin Pelser Sportportaal
Volle naam Hendrik Jacobus Martin Pelser
Geboortedatum (1934-03-23)23 Maart 1934
Geboorteplek Johannesburg, Transvaal, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 15 Augustus 2018 (op 84)
Sterfteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Lengte 1,88 m
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Derde lynvleuel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1958–1961 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 14 (0)

BronWysig