Mickey Rooney (23 September, 19206 April, 2014), gebore in New York, was 'n Amerikaanse akteur en verhoogkunstenaar. Sy regte naam was Joe Yule Junior. Hy het in meer as 200 rolprente opgetree en verskeie toekennings ingepalm, onder andere 'n Oscar, 'n Golden Globe en 'n Emmy-toekenning. Hy is op 6 April 2014 op 93-jarige ouderdom oorlede.

Mickey Rooney
'n Foto geneem van Rooney in 1945
Rooney in 1945
Gebore
Joseph Yule, Jr.

23 September 1920
Sterf6 April, 2014
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Webwerfmickeyrooney.com

FilmografieWysig

Rooney het in talle rolprente gespeel, om enkeles te noem:

  • Babes in Arms, 1939
  • The Human Comedy, 1943
  • The Bold and the Brave, 1956
  • Breakfast at Tiffany's, 1961
  • The Black Stallion, 1980
  • Sugar Babies, 1980
  • Bill, 1981
  • Bill: On His Own, 1983
  • The Adventures of the Black Stallion, 1991

Eksterne skakelsWysig