Mielie (kleur)
#FBEC5D |
Die kleur mielie (Engels: Maize [VK] of corn [VS]) verwys na 'n skakering van geel. Dit is vernoem na die graan met die dieselfde naam — mielies. In die openbare gebruik, kan 'n mieliekleur toegedig word aan 'n verskeidenheid van kleure, wat wissel van liggeel tot 'n donker skakering wat grens aan oranje, aangesien die kleur van mielies kan wissel.
Die eerste opgetekende gebruik van mielie as 'n kleurnaam in Engels was in 1861.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word mielie as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FBEC5D |
RGB-kleurmodel | (251, 236, 93) |
CMYK | (0, 6, 63, 2) |
HSV | (54°, 63%, 98%) |
Sien ook
wysig