Kogelbergvaalstompie

Spesie van die stompies
(Aangestuur vanaf Mimetes arboreus)

Die Kogelbergvaalstompie (Mimetes arboreus) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Mimetes behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs voor op die Kogelberg. Die struik is groot en word 2 tot 6 m hoog.

Kogelbergvaalstompie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. arboreus
Binomiale naam
Mimetes arboreus
Rourke

In Engels staan dit as die Kogelberg Pagoda bekend. Die boom se FSA-nommer is 72.1[1].

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig