Maak hoofkeuseskerm oop

Die Moerasruiter (Tringa stagnatilis) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en watermassas voorkom en klein getalle oorwinter. Die streekbevolking is moontlik 10,000 voëls. Die voël is 22 – 26 cm lank, 55 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Sandpiper.

Moerasruiter
'n Moerasruiter in sy wintervere.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. stagnatilis
Binomiale naam
Tringa stagnatilis
(Bechstein, 1803)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Tringa stagnatilis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.