Mphongolorivier
rivier in Limpopo, Suid-Afrika
Die Mphongolorivier is 'n groot takrivier van die Shingwedzirivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Mphongolorivier | |
---|---|
'n Olifant drink uit die rivierbedding
| |
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Shingwedzirivier |
Koördinate: 23°5′19″S 31°24′43″O / 23.08861°S 31.41194°O |
Oorsprong
wysig- 22°53′25″S 30°47′10″O / 22.89035°S 30.786194°O volgens Googlekaart
Monding
wysigRoete
wysigVloei ooswaarts verby Makuleke en dan suidooswaarts in die Krugerwildtuin.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Mphongolorivier se monding by Geonames.org (cc-by)