Nudibranchia

(Aangestuur vanaf Naakslakke)

Nudibranchia, bekend as naakslakke, is 'n orde wat hoort tot die klas Gastropoda. Die is die grootste groep van seeslakke met meer as 3000 spesies wat beskryf is. Dit is 'n groot diverse groep met een gemeenskaplike kenmerk: as volwassenes beskik hulle nie oor 'n skulp nie. Die woord nudibranch beteken naak kieue.

Nudibranchia
Berghia coerulescens (Laurillard, 1830).jpg
Berghia coerulescens
Chromodoris lochi (AA3).jpg
Chromodoris lochi paar in Puerto Galera, die Fillipyne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
(klade):
clade Heterobranchia
clade Euthyneura
clade Nudipleura
subclade Nudibranchia

Cuvier, 1817
Klades
Diversiteit
ongeveer 3000 spesies

BronWysig

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
  • Wägele H. & Klussmann-Kolb A. (2005). "Opisthobranchia (Mollusca, Gastropoda) more than just slimy slugs. Shell reduction and its implications on defence and foraging". Frontiers in Zoology 2: 1-18. doi:10.1186/1742-9994-2-3.