Maak hoofkeuseskerm oop

Nanchang (Chinees: 南昌) is die hoofstad van die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 5 042 565 in 2010. Die stad is geleë in die suidooste van China, halfpad tussen die Jangtse in die noorde en die Parelrivier in die suide. Nanchang is veral bekend vir sy landskap, ryk geskiedenis en kulturele terreine. Danksy sy ligging is dit 'n belangrike spoorwegknooppunt in Suid-China.

Nanchang
南昌
Die Bayi-plein in Nanchang.
Die Bayi-plein in Nanchang.
Ligging van Nanchang op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Nanchang
Nanchang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 28°41′00″N 115°53′00″O / 28.68333°N 115.88333°O / 28.68333; 115.88333Koördinate: 28°41′00″N 115°53′00″O / 28.68333°N 115.88333°O / 28.68333; 115.88333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Jiangxi
Regering
 - Burgemeester Hu Xian
Oppervlak
 - Stad 7 372 km²  (2 846 vk m)
 - Stedelik 617 km² (238 vk m)
Hoogte 37 m (122 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 042 565
 - Digtheid 680/km² (1 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: nc.gov.cn