Maak hoofkeuseskerm oop

Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.

Monnikaasvoël
Bewaringstatus

Status iucn3.1 CR af.svg
Kritiek bedreig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Necrosyrtes
(Gloger, 1841)
Spesie: N. monachus
Binomiale naam
Necrosyrtes monachus
(Temminck, 1823)
Necrosyrtes monachus

Inhoud

IdentifikasieWysig

Lengte: 65–75 cm. Vlerkspan: 170–176 cm. Klein, bruin aasvoël met 'n geronde stert. Rooi kop en nek.

HabitatWysig

Savanne en noordelike-bosveld.

VerspreidingWysig

Skaars standvoël. Kom hoofsaaklik in die noorde van Suid-Afrika voor.

Ander nameWysig

  • Duitse naam: Kappengeier
  • Engelse naam: Hooded Vulture
  • Nederlandse naam: Kapgier
  • Wetenskaplike naam: Necrosyrtes monachus

GaleryWysig

Sien ookWysig