Nepalese Wikipedia

(Aangestuur vanaf Nepali Wikipedia)
Nepali Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ne.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Nepalees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ne.wikipedia.org

Die Nepalese Wikipedia is die Nepalese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 32 100 artikels, en is die 96ste grootste Wikipedia.