Nhlanganinidam
Die klein Nhlanganinidam teenaan die Phalaborwa-Letaba-teerpad in die sentrale Krugerwildtuin, Limpopo, is 'n nuttige uitkykpunt vir wild wat kom water suip. Dit is in die Nhlanganinirivier geleë, ongeveer halfpad tussen Phalaborwa en die Letaba-ruskamp.
Nhlanganinidam | |
---|---|
Ligging | Wes van Letabakamp, Krugerwildtuin |
Provinsie/Land | Limpopo, Suid-Afrika |
Koördinate | 23°56′6″S 31°29′39″O / 23.93500°S 31.49417°O |
Dam in | Nhlanganinirivier |
Doel | Suiping vir wild |
Eienaar | SANParke |