Nicolas-Louis de Lacaille

(Aangestuur vanaf Nicolas Louis de Lacaille)

Ab Nicolas Louis de Lacaille (15 Maart 171321 Maart 1762) was ’n Franse sterrekundige. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 newelagtige voorwerpe. Die katalogus, Coelum Australe Stelliferum, is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 sterrebeelde in wat sedertdien standaard geword het.[1]

Nicolas Louis de Lacaille
Lacaille.jpg
Portret van Nicolas Louis de Lacaille
Gebore15 Maart 1713
Sterf21 Maart 1762 (op 49)
Parys, Frankryk
NasionaliteitFrankryk
Bekend virMikroskoop, retikel, NGC 4755, Telescopium, seile

VerwysingsWysig

  1. Ian Ridpath. "Star Tales" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Desember 2019. Besoek op 24 Januarie 2009.