Noordoewer
nedersetting op Oranjerivier
Noordoewer is die grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië by die Oranjerivier in Namibië. Die grenspos word 24 uur per dag beman. Vioolsdrif is die grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant. Die B1-hoofweg begin/eindig hier.
Noordoewer | |
---|---|
Die Namibiese kant van die grens by Noordoewer | |
Koördinate: 28°43′00″S 17°37′00″O / 28.71667°S 17.61667°O | |
Land | Namibië |
Streek | ǀǀKaras |
Kiesafdeling | Karasburg |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Skakelkodes | 63 |