Norwood, Johannesburg

(Aangestuur vanaf Norwood, Gauteng)

Norwood is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë, sowat 6 km noordoos van die stadsaal, wes van Louis Bothalaan, tussen Houghton Estate, Victoria en Orange Grove. Die voorstad is in 1903 aangelê.

Norwood
Ligging van Norwood op 'n kaart (Gauteng)
Norwood
Norwood
 Norwood se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°9′31″S 28°4′28″O / 26.15861°S 28.07444°O / -26.15861; 28.07444Koördinate: 26°9′31″S 28°4′28″O / 26.15861°S 28.07444°O / -26.15861; 28.07444
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,87 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 3 075
 - Digtheid 3 534/km² (9 153/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 53.1%
 • Indiër/Asiër 11.7%
 • Kleurling 2.0%
 • Swart 30.8%
 • Ander 2.4%
Taal (2011)[1]
 • Engels 69.4%
 • Afrikaans 11.1%
 • Zoeloe 4.9%
 • Tswana 2.5%
 • Ander 12.1%

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Norwood". Sensus 2011.


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.