Reënboog-kuilvissie

(Aangestuur vanaf Nothobranchius rachovii)

Die Reënboog-kuilvissie (Nothobranchius rachovii) is 'n varswatervis wat voorkom in die kusvlaktes naby Beira, Mosambiek en in panne van die Krugerwildtuin. In Engels staan die vis bekend as die Rainbow killifish.

Reënboog-kuilvissie
Nothobranchius rachovii male.jpg
Volgroeide mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. rachovii
Binomiale naam
Nothobranchius rachovii
Sinonieme

Adiniops rachovii

VoorkomsWysig

Die mannetjie het 'n rooi kop met turkoois strepe in en die skubbe is turkoois in die middel met rooi rante. Die vis word tot 60 mm lank.

Sien ookWysig

Eksterne skakelWysig

BronWysig