Ntshingwayodam
Die Ntshingwayodam (voorheen bekend as die Chelmsforddam) is geleë in die Ngaganerivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1961 voltooi met 'n wal wat 23 m hoog is en 'n bakmaat van 211 miljoen m3. Die dam is 25 km suid van Newcastle en net langs die N11 nasionale pad.
Ntshingwayodam | |
---|---|
Ligging | Newcastle |
Provinsie/Land | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Koördinate | 27°57′15″S 29°57′1″O / 27.95417°S 29.95028°O |
Dam in | Ngaganerivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Openingsdatum | 1961 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 23 m |
Lengte van wal | 1677 m |
Reservoir | Ntshingwayodam reservoir |
Kapasiteit | 211 258 000 m3 |
Opvanggebied | 834 km2 |
Damoppervlak | 3 610,1 ha |
Daar is ook 'n oord en natuurreservaat aan die oewer van die dam, die Chelmsford-natuurreservaat.
Sien ook
wysigBron
wysig