Nylrivier (Suid-Afrika)
rivier in Limpopo, Suid-Afrika
- Hierdie artikel handel oor die Nylrivier in Suid-Afrika. Vir die bekende, langste rivier in die wêreld, sien Nylrivier.
Die Nylrivier (Engels: Nile River) is 'n rivier in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is die boloop van die Ngwaditse (by Mokopane) en Mogalakwenariviere, wat eindelik 'n regtersytak van die Limpoporivier vorm. Noordoos van Modimolle loop dit deur 'n vloedvlakte wat deels deur die Nylsvley-natuurreservaat beskerm word.
Nylrivier | |
---|---|
'n Keerwal in die boloop van die rivier
| |
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Ngwaditserivier |
Monding-hoogte | 1 051 m |
Koördinate: 24°12′35″S 28°58′26″O / 24.20972°S 28.97389°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Nylrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Bron
wysig- South Africa Road Atlas. Mapstudio. ISBN 978 1 77026 154 9