Nzhelelerivier
Die Nzhelelerivier (Njelelerivier) is 'n belangrike takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Nzhelelerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Limpoporivier |
Oorsprong-hoogte | 1 673 m |
Monding-hoogte | 386 m |
Stroomgebiedopp. | 3 436 km2 |
Koördinate: 22°21′08″S 30°22′19″O / 22.35222°S 30.37194°O |
Die rivier word opgedam in die Nzheleledam voordat dit ongeveer 45 km ("soos die kraai vlieg") noordoos van die dam met die Limpoporivier se regterbank saamvloei.
Die opvanggebied van die Nzhelele word op 3 436 km2 bereken.[1]
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Engelse Wikipedia. Sien bron.