Madeirastormswael

(Aangestuur vanaf Oceanodroma castro)

Die Madeirastormswael (Oceanodroma castro) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 35 - 48 g met 'n vlerkspan van 44 - 47 sentimeter. Die voël broei op eilande in tropiese en matige Atlantiese- en Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Band-rumped storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken op 'n eiland naby Lüderitz.

Madeirastormswael
Band rumped storm petrel Andre Raine KESRP (21789178016).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. castro
Binomiale naam
Oceanodroma castro
(Harcourt, 1851)
Die eier.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Oceanodroma castro". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)