Ochnaceae is die ochna of rooihout-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Hierdie familie het ongeveer 30 genera en waarskynlik 600 spesies wat in die tropiese dele van Asië, Afrika en Amerika voorkom. Slegs die bekendste genus Ochna kom algemeen in Suid-Afrika voor terwyl die genus Brackenridgea relatief onlangs in die voormalige Venda ontdek is. Slegs 20 spesies kom in Suider-Afrika voor en 17 is bome.

Ochnaceae
Ochna serrula0.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Ochnaceae

Boom SpesiesWysig

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ookWysig

BronneWysig

VerwysingsWysig