Pienksalie
struikspesie
(Aangestuur vanaf Ocimum labiatum)
Die pienksalie (Ocimum labiatum) is 'n klein struik wat blom gedurende November tot April. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Dit is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Dit word op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Pienksalie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. labiatum
|
Binomiale naam | |
Ocimum labiatum (N.E.Br.) A.J.Paton, (1999)
| |
Sinonieme | |
|
Dit is 'n vinnige groeier met hartvormige blomme en ligte pienk-pers blomme. Dit verkies oggendson en dan skadu, en benodig matige water.
Ekstrakte van hierdie plant word deur tradisionele genesers teen ontstekings gebruik en navorsing het getoon dat dit antioksidante en diterpenoïede soos labdaan bevat wat hierdie werking ondersteun.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020.
- ↑ Antioxidant and anti-inflammatory activity of Ocimum labiatum extract and isolated labdane diterpenoid Petrina Kapewangolo, Justin J Omolo, Ronel Bruwer, Pascaline Fonteh, and Debra Meyer J Inflamm (Lond). 2015; 12: 4..
Bronne
wysig- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pienksalie.