Oekraïense Nasionale Unie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Oekraïense Nasionale Unie (afkorting: ONU, Oekraïens: Український Національний Союз) is 'n verregse bevrydingsorganisasie en politieke party in Oekraïne. Dit omvat ’n breë spektrum van politieke en meneseregte-organisasies, nasionalistiese en fascistiese groepe, asook individue. Daar is ook kleiner ONU-groepe in ander lande. Die beweging is op 19 Desember 2009 in Charkif gestig.[1] Die leier is Vitaly Krivosheev.[2]
Український Національний Союз | |
UNS | |
Leier | Vitaly Krivosheev |
---|---|
Slagspreuk | Ras, nasie, land! |
Gestig | 19 Desember 2009 |
Nuusbrief | 2 |
Hoofkwartier | Kijif |
Jeugvleuel | Wars Kijif |
Ideologie | Patriotisme, konserwatisme |
Amptelike kleure | wit, rooi, swart |
Webblad | naso.pp.ua |
Geskiedenis
wysigDie Oekraïense Nasionale Unie is in 2009 deur Oleg Goltvyansky gestig.[1] Radikale aktiwiteite lei tot sy inhegtenisname op 25 Mei 2012.[3][4] Op 15 Julie 2012 is Vitaly Krivosheev tot die nuwe leier verkies.[5] Op 27 April 2013 het hy die stigting van die politieke party aangekondig.[6][7][8]
Verkiesings
wysigIn 2015 het die party 5,88% van die stemme gekry en daarmee 2 van die 34 setels in die munisipaliteit Lyubotin se raad (naby Charkiv).[9]
Ideologie
wysigDie amptelike ideologie van die party is nasionalisme en patriotisme. Die Oekraïense Nasionale Unie verkondig die skepping van ’n ryk wat deur Oekraïne oorheers word en wat die hele Europa en Asië insluit.[10] Dit is sterk gekant teen die Rusland se buitelandse beleid.[11][12]
Bekende lede van die ONU
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ http://www.objectiv.tv/230114/92352.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ http://eajc.org/page564
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2015. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ http://minprom.ua/news/122301.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ http://glavnoe.ua/news/n135622
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2015. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2018. Besoek op 15 Februarie 2016.
- ↑ http://www.057.ua/news/415964
- ↑ https://www.youtube.com/watch?v=x4vYfP-X_ik