Maak hoofkeuseskerm oop

Olusegun Obasanjo (Joroeba: Olúṣẹ́gun Ọbásanjọ́ [olúʃɛ̙́ɡũ ɒ̙básandʒɒ̙́]; gebore 5 Maart 1937) was die leier van Nigerië se PDP-party. Hy het as 'n militêre president gedien vanaf 1956 tot 1959, en as die verkose president vanaf 1999 tot 2007.

Olusegun Obasanjo
Olusegun Obasanjo
Olusegun Obasanjo in 2014

President van Nigerië
Ampstermyn
29 Mei 1999 – 29 Mei 2007
Vise Atiku Abubakar
Voorafgegaan deur Abdulsalami Abubakar
Opgevolg deur Umaru Yar'Adua

3de President van die Afrika-Unie
Ampstermyn
6 Julie 2004 – 24 Januarie 2006
Voorafgegaan deur Joaquim Chissano
Opgevolg deur Denis Sassou-Nguesso

3de voorsitter-in-kantoor van die Britse Statebond
Ampstermyn
5 Desember 2003 – 25 November 2005
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur John Howard
Opgevolg deur Lawrence Gonzi

Hoof van die Federale Militêre Regering van Nigerië
Ampstermyn
13 Februarie 1976 – 30 September 1979
Vise Shehu Musa Yar'Adua
Voorafgegaan deur Murtala Mohammed
Opgevolg deur Shehu Shagari

Adjunkpresident van Nigerië
Ampstermyn
29 Julie 1975 – 13 Februarie 1976
President Murtala Mohammed
Voorafgegaan deur Joseph Edet Akinwale
Opgevolg deur Shehu Musa Yar'Adua

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Maart 1938 (1938-03-05) (81 jaar oud)
Abeokuta, Ogun, Nigerië
Politieke party People's Democratic Party
Eggenoot/eggenote Esther Oluremi Obasanjo (1963-?)
Lynda Obasanjo; geskei)
Stella Obasanjo; (geskei)
Alma mater Defence Services Staff College
Religie Christendom[1]

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Nigerië Nigerië
Diens/Tak Nigeriese weermag
Jare in diens 1958-1979
Rang Luitenant-generaal

VerwysingsWysig

  1. (en) Rowland Croucher. “John Mark Ministries | Nigeria: Muslim Muscle In The North”. Jmm.aaa.net.au. URL besoek op 23 April 2011.