Roetsterretjie
(Aangestuur vanaf Onychoprion fuscata)
Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata[1]) is 'n algemene voël. Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.
Roetsterretjie | |
---|---|
Onychoprion fuscatus nubilosus (of O. f. oahuensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. fuscatus
|
Binomiale naam | |
Onychoprion fuscatus (Linnaeus, 1766)
| |
Subspesies | |
2 tot 9 variante is aangeteken | |
Sinonieme | |
Onychoprion fuscata (lapsus) |
Fotogalery
wysig-
Op sy nes
-
Eier
-
Kuiken
-
In vlug
-
Swerm
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Onychoprion fuscatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ Bridge et al. (2005)