Israelse kurper

(Aangestuur vanaf Oreochromis aureus)

Die Israelse kurper (Oreochromis aureus) is 'n varswatervis wat op die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom. Die natuurlike gebied waar die vis voorkom is Israel, die onderste gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en die Niger- en Sénégalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Israeli tilapia. Hierdie vis is reeds gedurende 1910 in Suid-Afrika vrygelaat.

Israelse kurper
Blue Tilapia.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. aureus
Binomiale naam
Oreochromis aureus
(Steindachner, 1864)[1]
Sinonieme
  • Chromis aureus (Steindachner, 1864)
  • Chromis niloticus (non Linnaeus, 1758)
  • Oreochromis auraeus (Steindachner, 1864)
  • Oreochromis aurea (Steindachner, 1864)
  • Sarotherodon aureus (Steindachner, 1864)
  • Tilapia affinis (non Duméril, 1858)
  • Tilapia aurea (Steindachner, 1864)
  • Tilapia aurea exul (Steinitz, 1951)
  • Tilapia heudeloti(non Duméril, 1858)
  • Tilapia heudelotii (non Duméril, 1858)

VoorkomsWysig

Die mannetjies het gedurende die broeityd 'n helder blou kop met 'n blouswart ken en keel. Die stertvin is pienkerig. Die vis word tot 30 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 1,85 kg.

Sien ookWysig

Eksterne skakelWysig

BronWysig

VerwysingsWysig