Overbergsuikerbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Overbergsesuikerbos)

Die overbergsuikerbos (Protea decurrens) is 'n struik wat aan die bekende Proteagenus behoort en is endemies aan Suid-Afrika. Die plant kom voor vanaf die Langeberg, Shaw se pas en op die Potberg.[1] Dit is deel van die fynbos- en renosterveld-biome. Die plant word 50 cm in deursnee en 60 cm hoog en blom van Julie tot Augustus.

Overbergsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. decurrens
Binomiale naam
Protea decurrens
E.Phillips, (1910)

'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word in 'n doppie geberg en daarna deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van rotte en muise. Die plant groei in silkreetgruis op hoogtes van 150 - 700 m.

In Engels staan dit as die Linear-leaf sugarbush bekend.

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Species list for the Potberg Mountains". www.proteaatlas.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op 31 Januarie 2020.

Bronne

wysig