Paasbolletjies is soet, gekruide broodjies wat rosyntjies of korinte bevat, met 'n kruis bo-op.[1] Dit word tradisioneel deur Christene geëet op Goeie Vrydag.[2]

Paasbolletjies

Verwysings

wysig
  1. "Paasbolletjies". Huisgenoot. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2016. Besoek op 20 Mei 2017.
  2. "A History of hot cross buns". Ferguson Plarre Bakehouses. Besoek op 20 Mei 2017.