Palestynse Grondgebiede
Die Palestynse Grondgebiede (Arabies: الأراضي الفلسطينية, al-Arāḍī al-Filasṭīniyya) was deel van die Britse mandaat van Palestina wat deur Jordanië en Egipte ingeneem is in die laat 1940's, en deur Israel ingeneem is in die Sesdaagse Oorlog van 1967. Die Palestynse Grondgebiede is deur die Gasa-Jerigo-Ooreenkoms met Israel op 4 Mei 1994 gestig. Dit bestaan uit die Gasastrook en 40 % van die Wesoewer, terwyl die Staat Palestina volgens internasionale reg uit die Gasastrook, die Wesoewer en die hoofstad Oos-Jerusalem bestaan.
| |||||
Volkslied: فدائي Fida'i[1][2] (Arabies vir: "My verlossing") | |||||
Hoofstad | (Oos-)Jerusalem[3][4] (geproklameer) Ramallah (administratief) | ||||
Grootste stad | Jerusalem (geëis) Gasa (de facto) | ||||
Amptelike tale | Arabies | ||||
Regering | Outonome gebied Mahmoud Abbas Mohammad Shtayyeh | ||||
Onafhanklikheid Vorming
• Gasa-Jerigo-Ooreenkoms |
4 Mei 1994 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
6 020 km²[5] - Wesoewer 5 860 km²[6] - Gasastrook 360 km²[7] km2 (–) 2 320 myl2 3,5 | ||||
Bevolking - 2017-skatting - 2007-sensus - Digtheid |
4 550 000[8] (123ste) 3 19 189[9][8] 654 / km2 1 694 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2008-skatting $11,95 miljard | ||||
MOI (2017) | 0,686[10] (119de) – medium | ||||
Gini (2016) | 33,7[11] – medium | ||||
Geldeenheid | Egiptiese ponda (EGP) Israeliese sikkelb (ILS) Jordaniese dinarc (JOD)[12] ( – )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
PST (UTC+2) PST (UTC+3) | ||||
Internet-TLD | .ps, فلسطين. | ||||
Skakelkode | +970d | ||||
a. Gebruik in die Gasastrook sedert 1951. b. Gebruik sedert 1985. c. Gebruik in die Wesoewer sedert 1950. d. +972 word ook gebruik. |
Sedert die begin van die Palestynse Burgeroorlog tussen die Fatah en Hamas is die Grondgebiede verdeel: Fatah beheer die Wesoewer, terwyl Hamas die Gasastrook regeer. Fatah is 'n lid van die Palestynse Bevrydingsorganisasie, maar nie Hamas nie. Nes die Suid-Afrikaanse ANC en die Namibiese SWAPO is Fatah 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal (SI),[13] terwyl Hamas deur verskeie lande as 'n terroriste-organisasie gelys is.[14]
Die PLO het op 15 November 1988 in Algiers die onafhanklikheid van die Staat Palestina met Jerusalem as hoofstad verklaar, wat deur 137 (van 'n total van 193) VN-lidlande erken is. Op 31 Oktober 2011 het "Palestina" 'n lid van Unesco geword[15] en op 29 November 2012 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies met 'n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer gestem.[16]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "Palestinian National Authority". World Statesmen.org. Ben Cahoon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) "Palestine" (includes audio). nationalanthems.info. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) Bissio, Robert Remo, red. (1995). The World: A Third World Guide 1995–96. Montevideo: Instituto del Tercer Mundo. p. 443. ISBN 978-0-85598-291-1.
- ↑ (en) Lapidoth, Ruth (2011). "Jerusalem: Some Legal Issues" (PDF). The Jerusalem Institute for Israel Studies. p. 26. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2014. Besoek op 11 Maart 2019. Herdruk van: Wolfrum, Rüdiger (ed.) (aanlyn 2008, druk 2011). The Max Planck Encyclopedia of Public International Law. Oxford University Press.
- ↑ (en) "Table 3, Population by sex, annual rate of population increase, surface area and density". Demographic Yearbook. United Nations Statistics Division. 2012. Besoek op 11 Maart 2019.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|chapterurl=
geïgnoreer (hulp) - ↑ (en) "West Bank". CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) "Gaza Strip". CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ 8,0 8,1 (en) http://www.pcbs.gov.ps/Portals/_Rainbow/Documents/gover_e.htm
- ↑ (en) http://www.pcbs.gov.ps/Portals/_pcbs/PressRelease/population_dE.pdf
- ↑ (en) "2018 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) "West Bank en Gaza". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) Article 4 of the 1994 Paris Protocol
- ↑ (en) "XXIV CONGRESS OF THE SOCIALIST INTERNATIONAL". Kaapstad: Socialist International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2018. Besoek op 11 Maart 2019.
- ↑ (en) "EU keeps Hamas on terror list, despite court ruling". Euractiv. 27 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 15 Junie 2015.
- ↑ (en) unesco.org: General Conference admits Palestine as UNESCO Member State
- ↑ (en) reuters.com: Palestinians win implicit U.N. recognition of sovereign state Geargiveer 5 Junie 2014 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Palestynse Grondgebiede.