Rooivlerkkwartelvinkie

(Aangestuur vanaf Paludipasser locustella)

Die Rooivlerkkwartelvinkie (Paludipasser locustella) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige grasveld en vleie, dikwels in groepe. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Locust Finch.

Rooivlerkkwartelvinkie
PaludipasserLocustellaGronvold.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Neave, 1909
Spesie:
P. locustella
Binomiale naam
Paludipasser locustella
(Neave, 1909)
Sinonieme

Ortygospiza locustella Lynes & Sclater, 1934

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig