Park Jung-yang
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Park Jung-yang (Koreaans: 박중양, hanja:朴重陽, 3 Mei 1872 - 23 April 1959) was 'n Koreaanse politikus, burokraat en liberale filosoof. Hy was die burgemeester van Daegu (1906 - 1907), die goewerneur van Gyungsangbuk-do (1906-1907, 1908-1910), Pyungannam-do (1907), Jeollanam-do (1907), Chungcheongnam-do (1910, 1910-1915), Hwanghae-do (1921 - 1923, 1928) en Chungcheongbuk-do-provinsie (1923-1925). Sy bynaam was Haeak(해악, 海岳), Ilso(일소, 一笑).
Park Jung-yang 박중양 | |
---|---|
Gebore | 3 Mei 1872 Yangju, Korea |
Sterf | 23 April 1959 (op 86) |
Nasionaliteit | Suid-Korea |
Beroep | politiek, filosofie en liberalisme |
Bronne
wysig- Park Jung-yang Geargiveer 20 Desember 2012 op Wayback Machine (ko)
- Park Jung-yang (ko)
- Park Jung-yang Geargiveer 12 November 2013 op Wayback Machine (ko)