Paul J. Weitz
Paul Joseph Weitz (25 Julie 1932 – 22 Oktober 2017[1]) was 'n Amerikaanse vlootkaptein, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy het twee vlugte in die ruimte meegemaak. Hy was deel van die bemanning van drie wat aan die eerste bemande Skylab-missie deelgeneem het. Hy was ook die bevelvoerder van die STS-6 missie, die eerste van ruimtependeltuig Challenger se vlugte. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Paul J. Weitz | |
---|---|
Paul J. Weitz in September 1971 | |
Gebore | Paul Joseph Weitz 25 Julie 1932 |
Sterf | 22 Oktober 2017 (op 85) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder Vloot- en toetsvlieënier |
Verwysings
wysig- ↑ Canales, Christina (25 Oktober 2017). "Skylab, Shuttle Astronaut Paul Weitz Dies at 85". Nasa (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 7 November 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paul J. Weitz.