Maak hoofkeuseskerm oop

Die Makpou (Pavo cristatus) is 'n voël wat wild geword het en word grotendeels op Robbeneiland gevind en ook in sommige voorstedelike gebiede. Die voël is 90 – 120 cm groot (220 cm insluitende sleep) en weeg 2.8 - 6 kg. In Engels staan die voël bekend as die Common peafowl.

Makpou
Pfau imponierend.jpg
'n Makpou-mannetjie
Pavo cristatus -Tierpark Hagenbeck, Hamburg, Germany -female-8a (1).jpg
'n Makpou-wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. cristatus
Binomiale naam
Pavo cristatus
Linnaeus, 1758
Indian Peacock Range.svg
Verspreiding

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2009) Pavo cristatus In: IUBN 2009. IUBN Rooi Lys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.2. www.iucnredlist.org Verkry op 2010-02-15.