Peter Grant (rugbyspeler)
Peter Grant (* Durban, 15 Augustus 1984) is ’n oud-Springbokrugbyspeler wat ook vir die Force in Superrugby gespeel het.
| |||||
Volle naam | Peter John Grant | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Augustus 1984 | ||||
Geboorteplek | Durban, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 89 kg | ||||
Skool | Maritzburg-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 789 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002 2003–2004 |
Natal WP |
||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2014 2014–2015 2017-2018 |
Kobelco Steelers La Rochelle Perth Spirit |
35 22 6 |
(342) (83) (35) | ||
korrek soos op 28 Mei 2018. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004–2009 | Westelike Provinsie | 56 | (285) | ||
korrek soos op 28 Mei 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2014 2016–2017 |
Stormers Force |
104 20 |
(866) (93) | ||
korrek soos op 15 Julie 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007–2008 | Suid-Afrika | 5 | (0) | ||
korrek soos op 28 Mei 2017. |
Na ’n lang ruk by die Westelike Provinsie, waar Grant ook vir die Stormers gespeel het en waar hy van 2010 tot 2014 buite die Superrugbyseisoen in Japan vir Kobelco Steelers gespeel het, is hy na Frankryk om vir twee seisoene vir La Rochelle te speel.
In 2002 het Grant vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel en die volgende jaar vir die Suid-Afrikaanse onder-19 span. In 2007 het hy een wedstryd vir die Barbarians en 3 wedstryde vir die Opkomende Springbokke gespeel. Grant het die Springbokke in 2007–2008 in 5 toetse verteenwoordig.
Eksterne skakels
wysig- Peter Grant by SARugby.co.za
- Peter Grant by www.genslin.us/bokke
- Peter Grant – Stormers profiel Geargiveer 26 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Peter Grant – WP rugby profiel Geargiveer 22 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Peter Grant – itsrugby.co.uk profiel