Peter Miles (Amerikaanse akteur)
amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Miles (1 April 1938 – 3 Augustus 2002) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Roseanna McCoy (1949), Quo Vadis (1951), At Sword's Point (1952), en The Madmen of Mandoras (1963).
Peter Miles | |
Geboortenaam | Gerald Richard Perreau-Saussine |
---|---|
Geboorte | 1 April 1938 |
Sterfte | 3 Augustus 2002 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1948: Who Killed Doc Robbin?
- 1949: Roseanna McCoy
- 1950: California Passage
- 1951: Quo Vadis
- 1952: At Sword's Point
- 1963: The Madmen of Mandoras
- 1969: That Cold Day in the Park
Televisiereekse
wysig- 1959: The Betty Hutton Show
Televisierolprente
wysig- 1968: They Saved Hitler's Brain