Witpylstert

(Aangestuur vanaf Phaethon lepturus)

Die witpylstert (Phaethon lepturus) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en swerwer verder suid. Die voël is 45 – 50 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 280 – 400 g met 'n vlerkspan van 90 – 98 cm. Die voëls broei op tropiese eilande wêreldwyd, insluitend 2 200 pare op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as White-tailed tropicbird.

Witpylstert
White-tailed Tropicbird - Phaeton lepturus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lepturus
Binomiale naam
Phaethon lepturus
Daudin, 1802

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Phaethon lepturus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)