Maak hoofkeuseskerm oop

Philip Kindred Dick (16 Desember 1928 - 2 Maart 1982) was 'n Amerikaanse skrywer van wetenskapsfiksie.

Philip K. Dick
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip Kindred Dick
Gebore (1928-12-16)16 Desember 1928
Chicago, Illinois
Oorlede 2 Maart 1982 (op 53)
Santa Ana, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Dorothy (née Kindred) en Joseph Edgar Dick
Beroep Skrywer
Bekend vir Ubik
Do Androids Dream of Electric Sheep?
The Man in the High Castle
A Scanner Darkly
Flow My Tears, the Policeman Said
VALIS-trilogie
"Second Variety"
Kind(ers) 3
Handtekening Philip K Dick signature.svg
Philip k dick drawing.jpg

Dick het 44 romans in sy leeftyd gepubliseer asook ongeveer 121 kortverhale.

Gebore in Illinois, hy het na Kalifornië toe verhuis om wetenskapfiksie te skry in die 1950s. Sy stories het aanvanklik min kommersiële sukses behaal.[1]

VerwysingsWysig

  1. Liukkonen, Petri. Philip K. Dick. Kuusankoski Public Library.

Eksterne skakelsWysig