Piromorfiet
Pyromorphite (Bunker Hill Mine, Idaho, USA) 2 (17172613329).jpg  
Formule Pb5(PO4)3Cl 
Onsuiwerhede F, Ra, Ca, Cr, V, As 
Nickel-Strunz (10) 8.BN.05  
Kleur kleurloos wanneer suiwer; dikwels groen, geel 
Streep wit 
Hardheid 3½ -4 (Mohs) 
Digtheid 7,04 g/cm3 
Strukturbericht-kode H5₇
* Lys van minerale

Piromorfiet is 'n mineraal met formule Pb5(PO4)3Cl.

Piromorfiet is isostruktureel met apatiet.[1] Dit is 'n sekundêre loodmineraal wat in geoksideerde sones in loodafsettings gevind word. Dit vorm 'n volledige reeks met mimetiet (loodchloriedarsenaat).[2] Dit word op talle plekke in Suid-Afrika gevind, soos die Edendale-loodmyn naby Pretoria.

FotogaleryWysig

VerwysingsWysig

  1. Colloquium on Geology, Mineralogy, and Human Welfare, Deel 96 van Proceedings of the National Academy of Sciences Joseph V. Smith, National Academies Press, 1999, ISBN 0-309-06426-0, ISBN 978-0-309-06426-2
  2. "mindat 3320" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020.