Maak hoofkeuseskerm oop

Saloth Sar (Khmer: Pol Pot: ប៉ុល ពត; Saloth Sar: សាឡុត ស; 19 Mei 1925 tot 15 April 1998) ook bekend as Pol Pot, was 'n Kambodjaanse diktator en hoof van die kommunistiese beweging genaamd Khmer Rouge.

Pol Pot
Pol Pot
Pol Pot in 1978.

Sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van Kampuchea
Ampstermyn
Februarie 1963 – 1981
Vise Nuon Chea
Voorafgegaan deur Tou Samouth
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Eerste Minister van die Demokratiese Kampuchea
Ampstermyn
17 April 1975 – 27 September 1976
President Khieu Samphan
Voorafgegaan deur Khieu Samphan
Opgevolg deur Nuon Chea
Ampstermyn
25 Oktober 1976 – 7 Januarie 1979
President Khieu Samphan
Voorafgegaan deur Nuon Chea
Opgevolg deur Pen Sovan

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Mei 1925[1][2]
Kampong Thom, Frans-Indochina (tans Kambodja)
Sterf 15 April 1998
Anlong Veng, Kambodja
Politieke party Kommunistiese Party van Kampuchea
Eggenoot/eggenote Khieu Ponnary
Mea Son
Nicolae Ceaușescu met Pol Pot (1978)
Amptelike vlag van die Khmer Rouge

VerwysingsWysig

  1. (en) "BBC – History – Historic Figures: Pol Pot (1925–1998)". BBC. Besoek op 21 Desember 2013. 
  2. (en) Chandler, David (23 Augustus 1999). "Pol Pot". Time Magazine. Besoek op 21 Desember 2013.