Maak hoofkeuseskerm oop

Populier (Populus) is 'n genus van tussen 25 en 35 spesies bladwisselende bedeksadiges (blomdraendes) in die familie Salicaceae (wilgers). Populiere is inheems aan die meeste dele van die Noordelike Halfrond. Populus trichocarpa is die eerste boom wie se DNS-kode ten volle d.m.v. DNS-sekwensiëring bepaal is.

Populier
P. nigra
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Tracheophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Populus

Eksterne skakelsWysig