Speldekopsuikerbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Protea mundii)

Die Speldekopsuikerbos (Protea mundii) is 'n struik wat aan die bekende Protea-genus van die Proteaceae-familie behoort. In Engels staan dit as die Forest sugarbush bekend.

Speldekopsuikerbos
Protea mundii flower.jpg
Protea mundii 39978778.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. mundii
Binomiale naam
Protea mundii
Klotzsch

Die blomdraende struik kom wydverspreid in die Kaapprovinsie van Suid-Afrika voor,[1] en groei aan woudrande op hoogtes van 200 tot 1 300 m (660 to 4 270 voet). Dit word tot 8 m hoog. Die plant dra wit tot ivoorkleurige blomme, wat bye, skoenlappers en voëls aanlok.[2] Die spesifieke naam is ter ere van Johannes Ludwig Leopold Mund, 'n Duitse natuurgeskiedenisversamelaar wat tot 1831 aan die Kaap en later dieper binneland toe aktief was.

Protea mundii word ook as 'n tuinplant verbou.[3] Hierdie boom se nasionale is 93.[4]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Agricultural Research Service (ARS), VSA Departement van Landbou. "Taxon: Protea mundii Klotzsch". Germplasm Resources Information Network (GRIN) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 2 Februarie 2020.
  2. "White Water Sugarbushes". www.proteaatlas.org.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017. Besoek op 2 Februarie 2020.
  3. University of Connecticut
  4. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

BronneWysig

Eksterne skakelsWysig