Pterodactylus
Pterodactylus, of die pterodaktiele, was 'n genus van die orde Pterosauria, 'n groep vlieënde reptiele wat 228 miljoen tot 66 miljoen jaar gelede tydens die laat Juraperiode gelewe het.
Pterodactylus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Pterodactylidae Meyer, 1830
|
Genus: | Pterodactylus |
Tipespesie | |
Pterodactylus antiquus (Sömmerring, 1812 [oorspronklik Ornithocephalus antiquus])
| |
Spesies | |
Pterodactylus antiquus |