Maak hoofkeuseskerm oop
R58-padteken
Die R58 word in rooi aangedui
Uitsig op Aliwal-Noord vanuit die weste op die R58

Die R58 is een van die Noord- en Oos-Kaap se provinsiale paaie in Suid-Afrika. Dit begin by die N1 in Colesberg in die Noord-Kaap, kruis die N6 deur Aliwal-Noord, en gaan voort tot waar dit by die R56 aansluit in Elliot.

RoeteWysig

Dorpe op die roete van die R58 sluit Colesberg, Norvalspont, Venterstad, Burgersdorp, Aliwal-Noord, Lady Grey, Barkly-Oos en Elliot in.

Sien ookWysig