Valsdoringrugrog

(Aangestuur vanaf Raja straeleni)

Die Valsdoringrugrog (Raja straeleni) kom voor van Wes-Afrika tot by Oos-Londen. Die volwasse vis is bruin tot grys en die hele lyf is bedek met swart spikkels van onreëlmatige grootte. Baie keer is daar 'n donker vlek wat soos lyk by die basis van die pektorale vinne.

Vals doringrug-rog
Skate at long beach DSC00523.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. straeleni
Binomiale naam
Raja straeleni
Poll, 1951

Die rog word 68 cm wyd oor die vinne. Hulle word op sand en modderige bodems tot op dieptes van 690 m aangetref. Die vinne is eetbaar. In Engels staan die rog bekend as False thornback skate.

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelWysig