Ribble
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
- Om nie met die Ribble-rivier in Wes-Yorkshire verwar te word nie.
Die Ribble (Engels: River Ribble) is 'n rivier wat deur Noord-Yorkshire en Lancashire, graafskappe in Noordelike Engeland, vloei.
Ribblerivier | |
---|---|
Die Ribble in Ribchester. | |
'n Kaart van riviere in Lancashire met die ligging van die Ribble-rivier in die middel | |
Monding | Ierse See |
Stroomgebied | Engeland, Verenigde Koninkryk |
Lengte | 121 km (75 myl) |
Oorspronghoogte | 246 m (807 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |