Richard Dawson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Dawson (20 November 1932 – 2 Junie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil's Brigade (1968) en The Running Man (1987), en in die televisiereekse Hogan's Heroes (1965) en Family Feud (1976).
Richard Dawson | |
Geboortenaam | Colin Lionel Emm |
---|---|
Geboorte | Gosport, Groot-Brittanje | 20 November 1932
Sterfte | 2 Junie 2012 (op 79) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Mark Dawson |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1960–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1968: The Devil's Brigade
- 1973: Treasure Island
- 1987: The Running Man
Televisiereekse
wysig- 1954: Show Case
- 1959: Phillies Jackpot Bowling
- 1959: The Diana Dors Show
- 1965: Hogan's Heroes
- 1967: How's Your Mother-in-Law?
- 1968: The Donald O'Connor Show
- 1969: The Game Game
- 1969: Name Droppers
- 1970: Can You Top This
- 1972: I've Got a Secret
- 1973: Match Game
- 1974: Masquerade Party
- 1975: Match Game PM
- 1975: Showoffs
- 1976: Family Feud
- 1976: I've Got a Secret
- 1977: Family Feud
- 1978: All-Star Family Feud Special
- 1980: Bizarre
Televisierolprente
wysig- 1972: Cop Out!
- 1973: Keep an Eye on Denise
- 1977: US Against the World
- 1984: I Remember It Well: ABC Daytime's 25th Anniversary Minutes
- 1988: Richard Dawson and You Bet Your Life
Video's
wysig- 1985: Dorothy Stratten: The Untold Story